Sluit aan by die Voortrekker Monument Atletiekklub en:

  • Kry ‘n AGN lisensienommer en word ‘n geregistreerde atleet
  • Oefen sessies in ‘n verkeervrye en stil omgewing
  • Deel in die geskiedenis en kulturele erfenis
  • Word deel van die “Springbok Vasbyt”, Muller Potgieter en Voortrekker Monument wedlope.

Oefenlopies

Oefenlopies vind plaas elke Dinsdag by die Voortrekkermonument piekniekterrein.


Algemene Bestuur Kontak

Tel: 064 582 6664
Email: vtmraces@gmail.com

Bestuur

Joep Jouber – Voorsitter
Tel: 083 229 6313
E-pos: joep.joubert@optilog.co.za 

Erich Jacobs – Bestuurs Lid (Finansies)
E-pos: erich@simekaconsult.co.za

Walter Ghaler – Bestuurs Lid
E-pos: walterghalery@gmail.com

Francois Hawkins – Bestuurs Lid
Epos: francois.hawkins@gmail.com